Beskrywing
Ek bid vir jou deur Jean Fischer is een van die beste kinderboeke oor liefde en die gesin wat uitspel hoe ver ‘n ma se liefde strek.
Hierdie plaaslike uitgawe van die pragtige storie volg ‘n mammabeer se pad van voor haar kindjie se geboorte tot sy eerste dag op skool en hoe sy oor en vir haar kind bid.
• Pragtige hardeband-omslag, met volkleur illustrasies
• Opregte en eenvoudige gebede
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.