Dirkie word ouboet

R160.00

Dirkie word ouboet! Hy is dolgelukkig daaroor, maar ook ’n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers ná die winter, hy moet dus nog lank wag …Uiteindelik word dit lente en die appelboom bot, en op ’n mooi oggend breek die oomblik aan!

’n Wonderlike familieverhaal oor Dirkie wat vir ’n bababoetie wag. Of is dit ’n sussie?

Veral vir kinders wat ousus of ouboet gaan word.

Pryswenner-reeks!

Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In 1998 wen Van Genechten met hierdie boek die Prijs van de Stad Hasselt, die belangrikste internasionale wedstryd in België vir kinderboek-illustreerders. Sedertdien is hy voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke is in meer as 30 lande beskikbaar.

Ander boeke in die reeks:

Dirkie word ouboet

Dirkie en sy vriendjies

 

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In 1998 wen Van Genechten met hierdie boek die Prijs van de Stad Hasselt, die belangrikste internasionale wedstryd in België vir kinderboek-illustreerders. Sedertdien is hy voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke is in meer as 30 lande beskikbaar.

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

 

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool – en veral vir kinders wat ouboet of ousus gaan word.

Addisionele Inligting

Gewig 0.310 kg
Mates 21 × 29 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

September 2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0296-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Dirkie word ouboet" te beoordeel
PRYSWENNER
Mandjie