Afslag!

Dinosourium (Reuseboek)

Original price was: R450.00.Current price is: R400.00.

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm. Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.

Dinosourium is deel van die gewilde Welkom by die museum-reeks. Ander titels in die reeks is: Planetarium, Kaarte, Anatomicum en Botanicum.

8 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm. Maak kennis met van die kleinste geveerde wesens tot die enorme plantvreters wat die aarde laat skud het wanneer hulle beweeg het. Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.

Dinosourium is deel van die gewilde Welkom by die museum-reeks. Ander titels in die reeks is: Planetarium, Kaarte, Anatomicum en Botanicum.

 

OOR DIE OUTEUR

Lily Murray, wat al van kleintyd af stories uitdink, is die skrywer van ’n verskeidenheid kinderboeke, fiksie sowel as nie-fiksie, oor onder andere dinosouriërs en warmbrakke wat weggekom het.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Chris Wormell is ’n ervare illustreerder wat bekend is vir prenteboeke soos George and the Dragon.

 

LESERSPROFIEL

Almal van agt tot 80 wat hou van dinosourusse.

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 37.0 × 27.2 cm
Outeur

Lily Murray

Vertaler

Burgert Behr

Illustreerder

Chris Wormell

Verskyningsdatum

Mei 2020

Aantal bladsye

112

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-1100-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Dinosourium (Reuseboek)" te beoordeel
Mandjie