Dinge wat ry-aktiwiteitsboek

R150.00

Vroem!    Toet!   Nee-nah!

Die Mannetjies Dinge Wat Ryinkleurboek bestaan uit 26 vervoer-illustrasies, met ietsie om te soek op elke bladsy. Die perfekte geskenk vir klein mensies wat baie van wiele hou.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar (Things That Go).

 

 

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

Vroem!    Toet!   Nee-nah!

Die Mannetjies Dinge Wat Ryinkleurboek bestaan uit 26 vervoer-illustrasies, met ietsie om te soek op elke bladsy. Die perfekte geskenk vir klein mensies wat baie van wiele hou.

Hierdie boek is ook in Engels beskikbaar (Things That Go).

 

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.130 kg
Mates 21.0 × 29.7 cm
Outeur

Jes Foster

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

28

Jy mag ook hou van…

Mandjie