Description
AGTERGROND
Wat het ’n seeolifant en ’n luiperd in gemeen? En wat is die verband tussen ’n gorilla en ’n luiaap, of ’n pou en ’n kalkoen? In Diere van die orde word lede van dieselfde taksonomiese orde aangebied. Pragtige illustrasies en interessante feite sorg vir ’n boeiende boek oor die geheimenisse van die diereryk.
OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Jules Howard is ’n soöloog en Kelsey Oseid is ’n illustreerder, skrywer en amateurnatuurkenner.
LESERSPROFIEL
7 – 99 jaar
Reviews
There are no reviews yet.