Diere

R85.00

‘n Eerste leesboek – identifiseer diere.

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

‘n Eerste leesboek – identifiseer diere.

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Dick Bruna is ‘n Nederlandse skrywer, kunstenaar, illustreerder en grafiese ontwerper. Hy is die bekendste vir sy kinderboeke wat hy geskryf en geïllustreer het. Hy het al meer as 200 boekies agter sy naam.

Sy boeke is verskriklik bekend en gewild in Nederland.

 

LESERSPROFIEL

Kinders 3-7 jaar (kleuters en voorskool)

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 16 × 16 cm
Outeur

Dick Bruna

Verskyningsdatum

September 2016

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0635-1

Illustreerder

Dick Bruna

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Diere" te beoordeel
Mandjie