Die wonder van die skepping

R280.00

Die Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.

Die volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, ‘n “Verwonder jou” gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Voorskool en jeug

Addisionele Inligting

Mates 20.3 × 15.2 cm
Outeur

Louie Giglio

Illustreerders

Nicola Anderson

Aantal bladsye

208

Omslag

Hardeband

ISBN

9781776343010

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die wonder van die skepping" te beoordeel
Mandjie