Die wikkelboude-dansie

R140.00

As Mamma ʼn rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan.  Sommer gou word dit ʼn vrolike spul.  Alles kan en alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan?

Hierdie grappige boek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan oppas.  (Maar natuurlik op hul eie manier …)

Die Nederlandse weergawe van Die wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.

12 in voorraad (kan steeds bestel word)

Beskrywing

AGTERGROND

As Mamma ʼn rukkie weg moet gaan, sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan.  Sommer gou word dit ʼn vrolike spul.  Alles kan en alles mag, maar wat gaan Mamma dink hiervan?

Hierdie grappige boek wys dat pappas hul kinders net so goed soos mammas kan oppas.  (Maar natuurlik op hul eie manier …)

Die Nederlandse weergawe van Die wikkelboude-dansie is tot die prenteboek van die jaar 2010 verkies.

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool – vir kinders én hul pappas!

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 29 × 21 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

Mei 2011

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-86919-386-7

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die wikkelboude-dansie" te beoordeel
PRYSWENNER
Mandjie