Die volledige sprokies van Grimm

R320.00

“Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm genoem.

Hierdie fris, lewendige nuwe vertaling deur die bekroonde jeugskryfster Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek . Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een band verskyn. Ook die herkoms van elk van die 210 sprokies wat aan die hand van verskeie bronne nagegaan is, word vir die eerste keer in Afrikaans opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders – Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber – in ’n Afrikaanse uitgawe gebruik word. Dit is ‘n herdruk van die 1984-uitgawe deur Rubicon-Pers.

Voorlees en selflees

13 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuter, Voorskool, Jeug

Addisionele Inligting

Mates 19 × 26.8 cm
Verskyningsdatum

2008

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-86919-398-0

Outeur

Jacob en Wilhelm Grimm

Vertaler

Marita van der Vyver

Aantal bladsye

446

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die volledige sprokies van Grimm" te beoordeel
Mandjie