Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer

R230.00

Maak ‘n toespraak.

Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te sê”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede, hetsy dit ‘n leerling, onderwyser, predikant, advokaat, politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid ‘n huwelik, herdenking of voorlegging is. Iemand moet dit skryf en lewer.

Hierdie boek is die ideale bron vir die skrywer en spreker. Dit bied antwoorde op vrae en raad vir enige geleentheid.

Ideaal vir:

  • Jong volwassenes en volwassenes
  • Leerders, onderwysers, studente, predikante, sakemense, ens. Enigiemand wat by enige geleentheid, hetsy persoonlik of professioneel, ‘n toespraak moet lewer.
  • Akademici

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Maak ‘n toespraak.

Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te sê”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede, hetsy dit ‘n leerling, onderwyser, predikant, advokaat, politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid ‘n huwelik, herdenking of voorlegging is. Iemand moet dit skryf en lewer.

Hierdie boek is die ideale bron vir die skrywer en spreker. Dit bied antwoorde op vrae en raad vir enige geleentheid.

 

OOR DIE OUTEUR 

Daan Prinsloo het menige toesprake geskryf en in Suid-Afrika en die buiteland voor openbare gehore, vir radio en televisie opgetree. Hy is ook ‘n gereelde beoordelaar by redenaarskompetisies.

 

LESERSPROFIEL

  • Jong volwassenes en volwassenes
  • Leerders, onderwysers, studente, predikante, sakemense, ens. Enigiemand wat by enige geleentheid, hetsy persoonlik of professioneel, ‘n toespraak moet lewer.
  • Akademici

Addisionele Inligting

Mates 226 × 148 cm
Outeur

Daan Prinsloo

Aantal bladsye

230

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2018

ISBN

9781485309130

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer" te beoordeel
Vir Ouer & Kind
Mandjie