Die storie van die Suid-Afrikaanse perd

R380.00

AANDAG ALLE PERDE-LIEFHEBBERS!

Hierdie boek is ‘n gemaklike oorsig van die vormingsgeskiedenis van die unieke Suid-Afrikaanse perd. Elke perdeliefhebber ken die passie en bewondering wat perde ontketen. Die storie van die Suid-Afrikaanse perd is ‘n gloeiende liefdesbetuiging aan ons eiesoortige pragdiere en ‘n erkenning van hul prestasies.

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE SKRYWER

Riana Pretorius is ‘n passievolle perdeliefhebber. Sy bestuur stalle in Vanderbijlpark waar sy perde en ruiters afrig. Sy is ‘n Senior Boerperd- en SASA-beoordelaar en lid van die Ryperd Beoordelaars Vereniging.

LESERSPROFIEL
Jeug en ouer

Addisionele Inligting

Outeur

Riana Pretorius

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

256

ISBN

978-1-991209-98-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die storie van die Suid-Afrikaanse perd" te beoordeel
Mandjie