Afslag!

Die snurk en die seeman

Original price was: R160.00.Current price is: R140.00.

Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie.

Hierdie snurk se lewe is op die punt om drasties te verander om selfs sy wildste drome te oortref …

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie.

 

Maar een aand is daar ’n geluid by die deur:

KLOP! KLOP! KLOP!

 

Hierdie snurk se lewe is op die punt om drasties te verander en sy wildste drome te oortref …

 

OOR DIE OUTEUR

Will Buckingham is outeur, filosoof en dosent in kreatiewe skryfkunde aan De Montfort Universiteit in die VK. Sy nie-fiksie filosofiese werke sluit in Introducing Happiness en Levinas, Storytelling and Anti-Storytelling; hy is ook die outeur van volwasse fiksie (The Descent of the Lyre) asook kinder- en prenteboeke soos The Snorgh and the Sailor (in Afrikaans vertaal en uitgegee deur Protea as Die snurk en die seeman). Buckingham woon in Leicester.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Thomas Docherty se liefde vir teken het reeds as kind begin: Hy is die outeur en illustreerder van sowat nege kinderboeke.

 

LESERSPROFIEL

4+

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.39 kg
Mates 27.5 × 25.1 cm
Outeur

Will Buckingham

Illustreerder

Thomas Docherty

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Junie 2014

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0050-2

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die snurk en die seeman" te beoordeel
Mandjie