Beskrywing
AGTERGROND
Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke … Maak hierdie boek oop en gaan ’n wêreld van bangmaak-klanke binne – as jy dapper genoeg is!
Slobber, borrel, gorrel …
Krrraak …
Kletter, klater! Ha, ha, ha, ha!
Grooo-om!
Boe-hoeee!
Kekkel, kekkel! Kraai!
Kreun, rammel, rinkel …
A-hoeeeeee!
Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie.
LESERSPROFIEL
Kleuters
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.