Die prinses met die lang hare

R100.00

‘n Prettige boek vir meisies wat hou van prinsesse en lang hare …

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genres: ,

Beskrywing

AGTERGROND

In ’n klein, arm landjie woon daar ’n prinses met ongelooflike lang hare. Sy sou dit graag wou afknip, maar haar pa sê dat ’n dame se hare haar kosbaarste sieraad is . . .

‘n Prettige boek vir meisies wat hou van prinsesse en lang hare …

 

OOR DIE OUTEUR

Annemarie van Haeringen ontvang in 2000 die Nederlandse Gouden Penseel-toekenning vir hierdie boek – ’n eer wat haar ook met Malmok (1999) en Beer is op Vlinder (2005) te beurt geval het. Ander bekroonde werke van haar is Het begin van de zee en Coco of het kleine zwarte jurkje, wat onderskeidelik met ’n Zilveren Griffel en ’n Zilveren Penseel vereer is.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool – veral dogtertjies

 

Addisionele Inligting

Mates 28.0 × 25.5 cm
Outeur

Annemarie van Haeringen

Illustreerder

Annemarie van Haeringen

Vertaler

Amelia de Vaal

Verskyningsdatum

Maart 2017

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0720-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die prinses met die lang hare" te beoordeel
Mandjie