Die legendariese Lua Verwey (1): Wilder as die wildtuin

R140.00

Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy’s die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis ‘n vakansie weg van haar mal gesin af.

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy skat sy’s die enigste een wat meer as een breinsel by haar ouers geërf het en sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor ’n spieël of die TV. Sy’s ook allergies vir seuns. Wat nogal vreemd is, aangesien sy drie boeties het. En ook omdat sy graag wil krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis ‘n vakansie weg van haar mal gesin af.

 

LESERSPROFIEL

9-12 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Dihanna Taute

Illustreerder

Theodore Key

Verskyningsdatum

2019

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

160

ISBN

9780798178839

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die legendariese Lua Verwey (1): Wilder as die wildtuin" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie