Die groot slaap-boek

R140.00

Daar is verskillende slapers: buikslapers, rugslapers, onderstebo-slapers, eensame slapers en nog vele meer …

Die groot slaap-boek is ʼn skattige prenteboek met die kind se vaardighede as tema.

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Daar is verskillende slapers: buikslapers, rugslapers, onderstebo-slapers, eensame slapers en nog vele meer … Die groot slaap-boek is ʼn skattige prenteboek met die kind se vaardighede as tema.

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool

Addisionele Inligting

Gewig 0.395 kg
Mates 21 × 22 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

Mei 2011

Aantal bladsye

22

Omslag

Karton

ISBN

978-1-86919-425-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die groot slaap-boek" te beoordeel
Mandjie