Die groot drukkie-boek

R140.00

In hierdie boekie sien ʼn mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk …

Die groot drukkie-boek is ʼn prettige prenteboek vir iedereen, jonk en oud, wat soms ʼn drukkie nodig het.

30 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

In hierdie boekie sien ʼn mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk …

Die groot drukkie-boek is ʼn prettige prenteboek vir iedereen, jonk en oud, wat soms ʼn drukkie nodig het.

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool

Additional information

Weight 0.395 kg
Dimensions 21 × 22 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

Mei 2011

Aantal bladsye

22

Omslag

Karton

ISBN

978-1-86919-427-7

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die groot drukkie-boek”
Mandjie