Die groot baba-boek

R140.00

Die groot baba-boek is vol baba’s: harige baba’s, baba’s wat lê en baba’s wat regop staan, baba’s wat honger is en baba’s wat dors is … Maar elkeen van hulle is te kostelik.

’n Mooi storie vir jong kinders, veral vir dié wat ’n bababoetie of -sussie gaan kry.

Ook in Engels beskikbaar: The Big Baby Book

11 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die groot baba-boek is vol baba’s: harige baba’s, baba’s wat lê en baba’s wat regop staan, baba’s wat honger is en baba’s wat dors is … Maar elkeen van hulle is te kostelik.

’n Mooi storie vir jong kinders, veral vir dié wat ’n bababoetie of -sussie gaan kry.

Ook in Engels beskikbaar: The Big Baby Book

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Guido van Genechten het in 1998 die Prys van die stad Hasselt met Rikki gewen en is sindsdien voltyds besig om nuwe karakters te skep waarmee hy die harte van peuters en kleuters verower. Sy prenteboeke word in meer as 30 lande verkoop. Omdat ek so lief is vir jou is ’n gunsteling waarvan daar al meer as 200 000 eksemplare verkoop is.

OOR DIE VERTALER

Shané Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal.

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool

Addisionele Inligting

Gewig 0.390 kg
Mates 21 × 22 cm
Outeur

Guido van Genechten

Vertaler

Shané Kleyn

Illustreerder

Guido van Genechten

Verskyningsdatum

September 2014

Aantal bladsye

22

Omslag

Karton

ISBN

978-1-4853-0003-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die groot baba-boek" te beoordeel
Mandjie