Die draakdief

R160.00

As ’n wintertowenaar probeer om al die draakeiers te steel, is daar net een mens wat ’n stokkie daarvoor kan steek: Gideon, natuurlik! Sal hy dit regkry om die laaste eier onder die towenaar se neus uit te steel?

(Lees ook Die eier en Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed!)

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

As ’n wintertowenaar probeer om al die draakeiers te steel, is daar net een mens wat ’n stokkie daarvoor kan steek: Gideon, natuurlik! Sal hy dit regkry om die laaste eier onder die towenaar se neus uit te steel?

Lees ook Die eier en Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed!

 

OOR DIE OUTEUR

M.P. Robertson is die skrywer en illustreerder van ’n hele paar bekroonde prenteboeke soos Seven Ways to Catch the Moon, The Sandcastle, Hieronymus Betts and his Unusual Pets en The Dragon Snatcher. Hy woon in Bradford-on-Avon, naby Bath, saam met sy lewensmaat Sophy Williams (ook ’n illustreerder) en hul twee seuns.

 

LESERSPROFIEL

4 tot 8 jaar oud

 

Addisionele Inligting

Mates 23.5 × 23.7 cm
Outeur

M.P. Robertson

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

2015

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0180-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die draakdief" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie