Die bootjie

R120.00

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see. Hy seil deur storms, oor branders, verby seemonsters en om bedrieglike rotse op soek na sy maats. Daar word heerlik gespeel met sy maats en tot aan die einde van die aarde geseil.

Bekoorlike kleurillustrasies vul elke bladsy. Dié publikasie het reeds met groot sukses in Spaans en Engels verskyn in Spanje en Engeland en is ook op die kortlys vir die Kate Greenaway Medal.

Die bootjie is die ideale voorlees-en-prentjie-kyk-boek wat ure se genot sal verskaf. Dit is ook geskik vir selflees en bevat eenvoudige teks in ’n leesbare lettertipe.

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see. Hy seil deur storms, oor branders, verby seemonsters en om bedrieglike rotse op soek na sy maats. Daar word heerlik gespeel met sy maats en tot aan die einde van die aarde geseil.

Bekoorlike kleurillustrasies vul elke bladsy. Dié publikasie het reeds met groot sukses in Spaans en Engels verskyn in Spanje en Engeland en is ook op die kortlys vir die Kate Greenaway Medal.

Die bootjie is die ideale voorlees-en-prentjie-kyk-boek wat ure se genot sal verskaf. Dit is ook geskik vir selflees en bevat eenvoudige teks in ’n leesbare lettertipe.

 

OOR DIE OUTEUR

Thomas Docherty is in Nieu-Seeland gebore, maar het in Engeland grootgeword. Hy verwerf ’n graad in beeldhou en metaalwerk, tog bly teken sy groot liefde. Ná ses jaar in Spanje, waar hy Pip and the lost dream geskryf het, keer hy terug na Engeland, waar hy tans woon. (Protea Boekhuis het in 2006 Pip and the lost dream as Anna se verlore droom uitgegee.)

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Mates 21 × 21 cm
Outeur

Thomas Docherty

Verskyningsdatum

2009

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

33

ISBN

9781869192143

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die bootjie" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie