Die boomhuis met 91 vloere

R250.00

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit … Kom tol saam in die wêreld se woesste draaikolk, vaar in ‘n duikbootbroodjie, spoel uit op ‘n woestyneiland, speel op ‘n reuse spinnerak (pas net op vir die reuse spinnekop), loer in by madame Weet-alles, ‘n fortuiverteller wat kamma alles weet, en besluit of jy die geheimsinnige, groot rooi knop gaan druk … H’mm, is jy dapper genoeg? Wat sal gebeur? Kom vind uit!

9 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit … Kom tol saam in die wêreld se woesste draaikolk, vaar in ‘n duikbootbroodjie, spoel uit op ‘n woestyneiland, speel op ‘n reusespinnerak (pas net op vir die reusespinnekop), loer in by madame Weet-alles, ‘n fortuiverteller wat kamma alles weet, en besluit of jy die geheimsinnige, groot rooi knop gaan druk … H’mm, is jy dapper genoeg? Wat sal gebeur? Kom vind uit!

 

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese Boekindustrieprys vir Jong Lesers.

 

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 6-10 jaar (voorskool en jeug)

 

Addisionele Inligting

Gewig 1.0 kg
Mates 20 × 13.0 cm
Outeur

Andy Griffiths

Illustreerder

Terry Denton

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

360

ISBN

9781485314745

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die boomhuis met 91 vloere" te beoordeel
Mandjie