Die boomhuis met 39 vloere

R250.00

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien,  en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? … Terry se nuutste uitvindsel … ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is).

MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep …

Dis dalk hul slegste plan nog …

9 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese Boekindustrieprys vir Jong Lesers.

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 6-10 jaar (voorskool en jeug)

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 19.7 × 13.0 cm
Outeur

Andy Griffiths

Illustreerder

Terry Denton

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Verskyningsdatum

September 2022

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

352

ISBN

978-1-4853-1091-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die boomhuis met 39 vloere" te beoordeel
Mandjie