Die boomhuis met 26 vloere

R250.00

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! En hulle het intussen bouwerk gedoen. Nou het die boomhuis 26 vloere! Hul boomhuis het nou onder andere ook ’n moddergeveg-arena, ’n stamkarretjiesbaan, ’n anti-gravitasiekamer, ’n skaatsplankbaan en ’n doolhof van doem wat so ingewikkeld is dat niemand nog ooit daaruit kon kom nie – tot nou toe …

En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!

6 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal.

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 6-10 jaar (voorskool en jeug)

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 19.7 × 13.0 cm
Outeur

Andy Griffiths

Illustreerder

Terry Denton

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Verskyningsdatum

September 2022

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

344

ISBN

978-1-4853-1097-6

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die boomhuis met 26 vloere" te beoordeel
Mandjie