Die boomhuis met 13 vloere

R250.00

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster …! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

4 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het ’n geheime ondergrondse laboratorium, ’n reusetenk vol haaie en ’n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster …! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende ’n boek skryf, en die sperdatum is môre!

 

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal.

 

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 6-10 jaar (voorskool en jeug)

 

Additional information

Weight .500 kg
Dimensions 19.7 × 13.0 cm
Outeur

Andy Griffiths

Illustreerder

Terry Denton

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Verskyningsdatum

Junie/ Julie 2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

244

ISBN

978-1-4853-0954-3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die boomhuis met 13 vloere”
Mandjie