Die beer en die klavier

R160.00

Op ’n dag kom ’n jong beertjie op iets vreemds in die woud af.

Wanneer hy aan die klawers raak, begin ’n reis wat hom ver van sy huis af neem – na ’n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Op ’n dag kom ’n jong beertjie op iets vreemds in die woud af.

Wanneer hy aan die klawers raak, begin ’n reis wat hom ver van sy huis af neem – na ’n nuwe en wonderlike plek waar pragtige klanke die lug vul en roem en rykdom op hom wag. Die stad is alles waarvan die beer nog altyd gedroom het, maar diep in sy binneste knaag iets aan sy hart . . .

 

 

 

 

Addisionele Inligting

Outeur

David Litchfield

ISBN

9780798175142

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die beer en die klavier" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie