Die baie, baie snaakse boek

R160.00

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks?

Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!

 

4 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiëna die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks?

Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!

 

LESERSPROFIEL

Voorskool en jeug

Additional information

Outeur

Jaco Jacobs

Verskyningsdatum

2021

Aantal bladsye

32

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776250820

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die baie, baie snaakse boek”
Mandjie