Afslag!

Die Aksie-Bybel

Original price was: R399.00.Current price is: R320.00.

Kom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.

Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testament stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dramatiese illustrasies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrifverwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ʼn volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.

Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aangrypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur dramatiese skakerings, sterk en energieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.

Hierdie is die verhaal van God se verlossing – in aksie!

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jeug en tieners

Addisionele Inligting

Mates 26.4 × 17.4 × 4.5 cm
Outeur

Doug Mauss

Illustreerder

Sergio Cariello

Aantal bladsye

752

Omslag

Hardeband

ISBN

9781431615995

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Aksie-Bybel" te beoordeel
Mandjie