Die ABC van gedigte

R190.00

Hoe moet jy ’n gedig in die klas aanbied?

Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat ís die regte terme?

Ek het gedigte vir drie grade nodig – waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders/my kind vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders/kind om gedigte te skryf?

Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers en ouers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste – hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ’n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Graad 1 – 7

Addisionele Inligting

Outeur

Liezel Nel & Rolien Viljoen

Illustreerder

Elanie Bieldt

Verskyningsdatum

2024

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

80

ISBN

9780637005708

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die ABC van gedigte" te beoordeel
Mandjie