Dapper soos ek!

R180.00

Selfs die kleinste stemmetjie kan die wêreld verander. Zulaikha wil graag aan haar skool se groot redenaarsfees deelneem. Maar dis nie maklik as jy anders as almal lyk en voel asof jy nêrens inpas nie. Toe die ander kinders haar terg, verloor sy byna-byna die moed om in te skryf. Maar dan vertel Pappa vir haar die storie van haar familie, en die dapper dinge wat hulle gedoen het. En Zulaikha besluit om die eerste dapper treetjies te gee en haar stem te laat hoor. ’n Stem wat later regoor die wêreld sal opklink …

In hierdie inspirerende prenteboek deel Zulaikha Patel die ware verhaal van ’n dogtertjie wat geleer het om dapper te wees en haar stem gebruik het om ’n groter verandering te bring as wat sy ooit sou kon droom.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND:

LESERSPROFIEL:

4-8 years

Addisionele Inligting

Mates 29.5 × 23 cm
Outeur

Zulaikha Patel

Illustreerder

Nicci Martin

Verskyningsdatum

2025

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

18

ISBN

9781779990907

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Dapper soos ek!" te beoordeel

Jy mag ook hou van…