Cute

R100.00

Everyone says Toby is cute. But Toby is tired of being cute. He wants to change his image. He starts with a pair of shades, but they don’t seem to do the trick. He will have to find other ways to look tough. When he nearly crashes his motorcycle right into the Zebra crossing, Toby is struck by love at first sight. Will his tough-guy image impress this girl?

5 in voorraad (kan steeds bestel word)

Padda is verlief

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief op Eend! Maar daar is een probleem: Padda is groen en Eend is wit … Volgens Padda se maats is dit onmoontlik dat ’n groen padda en ’n wit eend mekaar kan liefhê. Maar Padda bewys aan sy maats dat liefde geen grense het nie.

"Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar is troos: Moenie opgee nie en moenie geloof verloor nie, want jy is sterker as wat jy dink, en jy is nie alleen nie. "

Spaar en koop die bundel van 4 boeke! (Sien "Bundels".)

Dirkie en Annie

PRYSWENNER-REEKS!

Dirkie is verlief. Hy droom daarvan om Annie se vriendjie te wees, maar hy is te bang om haar te vra. Dan versin hy maar iets om indruk op haar te maak: miskien hou sy van ʼn konyn met bruin vlekke, of ʼn konyn met baie soetwortels, of ʼn konyn wat slim lyk ... Annie lag elke keer as sy hom in ʼn nuwe gewaad sien. Dirkie vermom hom dan as ʼn geheimsinnige konyn en wanneer Annie hom sien, raak sy bang en hardloop weg. Dirkie kom agter dat sy van hom hou net soos wat hy is. Maar sal Dirkie nou die moed hê om haar uit te vra?

Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net Flop-Ear in Amerika) is die skepping van Guido van Genechten. In 1998 het Van Genechten met die boek Rikki die Prys van die stad Hasselt, die belangrikste internasionale wedstryd vir kinderboek-illustreerders, gewen.

Ander boeke in die reeks:

Dirkie word ouboet

Dirkie en sy vriendjies

Dirkie verjaar

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

BACKGROUND

Everyone says Toby is cute. But Toby is tired of being cute. He wants to change his image. He starts with a pair of shades, but they don’t seem to do the trick. He will have to find other ways to look tough. When he nearly crashes his motorcycle right into the Zebra crossing, Toby is struck by love at first sight. Will his tough-guy image impress this girl?

 

ABOUT THE AUTHOR

Lida Dijkstra (1961) is a well-known author of children’s books. She lives in Friesland, the Netherlands.

 

ABOUT THE ILLUSTRATOR

Marije Tolman (1976) studied graphic arts at the Koninklijke Academie voor Beeldende Kunsten in The Hague. She is a world-renowned illustrator of books like Het krijtje, Schattig, Een zusje uit een vliegtuig and Koe en Haas. Schattig was nominated as children’s book of the year 2008 by the Kinder- en Jeugdjury Vlaanderen. Mejuffrou Muis en haar lieflike huis was crowned with a “Vlag en Wimpel” the same year. De boomhut, a book she illustrated for her father in 2009, received the prestigious Ragazzi Award and was given a “Gouden Penseel” in 2010.

Addisionele Inligting

Gewig .300 kg
Mates 21.4 × 27.8 cm
Outeur

Lida Dijkstra

Illustreerder

Marije Tolman

Verskyningsdatum

Mei 2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-827-5

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Cute" te beoordeel

You may also like…

Mandjie