Afslag!

Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters

Original price was: R300.00.Current price is: R260.00.

  1. Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters.

Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB1066 Genres: , , ,

Beskrywing

AGTERGROND

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters.

Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.

Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.

• 94 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament
• Helder, lewendige illustrasies wat kinders se verbeelding sal aangryp
• ʼn Woordelys wat moeilike begrippe aan kleuters verduidelik kom agter in die boek voor

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Mates 19 × 15.9 cm
Outeur

Christelike Uitgewersmaatskappy

Aantal bladsye

512

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638009705

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir kleuters" te beoordeel

Jy mag ook hou van…