Bybelspeurder

R100.00

Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is ‘n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en leer meer van die Bybel.

 

13 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Is jy ʼn bobaasspeurder? Het jy arendsoë?

Hierdie boek is ‘n skatkis vol gedetailleerde illustrasies van stories uit die Bybel. Jy sal ure van pret hê terwyl jy mense en voorwerpe probeer soek.

Toets jou vermoë om dinge wat ander miskyk raak te sien en leer meer van die Bybel.

 

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Peter Martin is ‘n godsdienstige opvoeder en die skrywer van Bible Detective en Bible People Factfile. Peter Kent is al ʼn illustreerder van kinderboeke vir meer as 30 jaar.

 

LESERSPROFIEL

7-9 jaar

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 22 × 22 cm
Outeur

Elsa Winckler

Verskyningsdatum

Januarie 2018

Omslag

Hardeband

ISBN

9781485307402

Illustreerder

Marleen Visser

Aantal bladsye

40

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bybelspeurder" te beoordeel
Mandjie