Beskrywing
AGTERGROND
Vroeëkindontwikkeling-spesialis Gertie Smit se nuwe boek bevat 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories, oor Bybelkarakters soos Jona en Daniël, tot liedjies wat goeie waardes aanleer, sowel as gebedjie-liedjies. Die CD bevat liedjies en voorlesings: perfek vir die huis, by speelskole of kerke. Illustrasies deur Tasia Rosser.
LESERSPROFIEL
Kleuter, voorskool en jong jeug
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.