Afslag!

Botanicum (Reuseboek)

Original price was: R450.00.Current price is: R400.00.

Botanicum is ’n pragtige volkleur boek wat ’n hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste, kleinste, vreemdste, seldsaamste, lelikste en stinkste op aarde? In Botanicum kan jy die mees eksotiese en veemdste plante bymekaar sien. Leer hoe plante al miljoene jare langer as ons bestaan en fassinerede dinge soos hoekom party plante groen is en ander nie en hoe party plante in water leef en ander in die lug hang sonder enige kontak met die grond. Kom ontdek binne Botanicum die wonderlike planteryk in sy kleurryke, verrassende glorie.

Botanicum is deel van die gewilde Welkom by die museum-reeks. Ander titels in die reeks is: Dinosourium, Planetarium en Kaarte.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Botanicum is ’n pragtige volkleur boek wat ’n hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste, kleinste, vreemdste, seldsaamste, lelikste en stinkste op aarde? In Botanicum kan jy die mees eksotiese en veemdste plante bymekaar sien. Leer hoe plante al miljoene jare langer as ons bestaan en fassinerede dinge soos hoekom party plante groen is en ander nie en hoe party plante in water leef en ander in die lug hang sonder enige kontak met die grond. Kom ontdek binne Botanicum die wonderlike planteryk in sy kleurryke, verrassende glorie.

Botanicum is deel van die gewilde Welkom by die museum-reeks. Ander titels in die reeks is: Dinosourium, Planetarium, Kaarte en Anatomicum.

 

LESERSPROFIEL

7 – 99 jaar

Addisionele Inligting

Gewig 0.448 kg
Mates 37 × 27.2 cm
Outeur

Kathy Willis

Vertaler

Ria Crafford

Illustreerder

Katie Scott

Verskyningsdatum

2017

Aantal bladsye

112

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-0794-5

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Botanicum (Reuseboek)" te beoordeel
Mandjie