Afslag!

Bleek Bennie se woeste hoes

Original price was: R120.00.Current price is: R100.00.

Arme bleek Bennie Botha hoes elke aand dat die mure bewe en sy bed kraak. Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjien help net mooi niks nie. Bennie se beste vriend Piet (dis nou die spinnekop wat ook in Bennie se kamer bly) kla boonop dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou! Bleek Bennie is sowaar MOEG vir die HOES wat hom elke aand so wakker hou. Sal hy ’n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?

20 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Arme bleek Bennie Botha hoes elke aand dat die mure bewe en sy bed kraak. Sy ma se stink salf en die dokters se stoommasjien help net mooi niks nie. Bennie se beste vriend Piet (dis nou die spinnekop wat ook in Bennie se kamer bly) kla boonop dat Bennie se gehoes hom uit die slaap hou! Bleek Bennie is sowaar MOEG vir die HOES wat hom elke aand so wakker hou. Sal hy ’n plan kan maak om daarvan ontslae te raak?

 

OOR DIE OUTEUR

Keina Swart is die redakteur van Bela-Bela (voorheen Warmbad) se streekskoerant Die Posnuus en ma van twee dogters en ’n seun. Sy is die skrywer van Hoekom praat grootmense so snaaks? (2010) wat ’n ATKV-veertjie wenner is vir die selfleeskategorie (graad 1-3).

 

LESERS

Saamleesboek vir kinders 4 jaar en ouer. Veral seuntjies wat hou van spinnekoppe en kinders wat soms hoes sal hierdie boek geniet.

 

 

Addisionele Inligting

Mates 21 × 21 cm
Outeur

Keina Swart

Illustreerder

Dale Blankenaar

Verskyningsdatum

2011

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-455-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bleek Bennie se woeste hoes" te beoordeel
Mandjie