Ben gaan skool toe

R170.00

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou. Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak.

‘n Pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan.

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou. Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak.

‘n Pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool

 

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Zuleka Smit

Illustreerder

Johann Strauss

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781776351213

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Ben gaan skool toe" te beoordeel
Mandjie