Beskrywing
AGTERGROND
Kom kuier by Bella en haar donsige vriendjie, Bollie. Iemand verjaar vandag – maar wie kan dit wees? Dis tyd om ’n kaartjie te maak, ’n koek te bak en partytjie te hou. Maar met Bella en Bollie is daar altyd ’n verrassing of twee!
Dit is Bella en Bollie se eerste boek. Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!
Geïllustreer deur die internasionaal bekende illustreerder Mandy Sutcliffe.
OOR DIE ILLUSTREERDER
Mandy Sutcliffe het illustrasie aan Leeds Metropolitan Universiteit in Engeland gestudeer. As uitruilstudent in Frankryk het sy menige ure in Paryse parke deurgebring, en dit was hier waar sy haar gunstelingonderwerp – kinders – ontdek het. Sy is die outeur van vier boeke, waarvan sy een ook geskryf het.
LESERSPROFIEL
Kinders vanaf 3 jaar oud.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.