Bella & Bollie en die nagsoentjie (2)

R160.00

Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en ’n slaaptydstorie te lees.

Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd!

Dit is Bella en Bollie se tweede boek.

 

Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!

 

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en ’n slaaptydstorie te lees.

Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd!

Dit is Bella en Bollie se tweede boek. Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!

Geïllustreer deur die internasionaal bekende illustreerder Mandy Sutcliffe.

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Mandy Sutcliffe het illustrasie aan Leeds Metropolitan Universiteit in Engeland gestudeer. As uitruilstudent in Frankryk het sy menige ure in Paryse parke deurgebring, en dit was hier waar sy haar gunstelingonderwerp – kinders – ontdek het. Sy is die outeur van vier boeke, waarvan sy een ook geskryf het.

 

LESERSPROFIEL

Kinders vanaf 3 jaar oud.

Addisionele Inligting

Mates 24 × 24 cm
Outeur

Gillian Shields

Illustreerder

Mandy Sutcliffe

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Januarie 2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-895-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bella & Bollie en die nagsoentjie (2)" te beoordeel
Mandjie