Bella & Bollie-bundel (1-3)

R430.00

Drie Bella & Bollie boeke in ‘n bundel:

Bella & Bollie en die verjaardagverrassing

Bella & Bollie en die nagsoentjie

Bella & Bollie en die njammie-njam-dag

 

Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!

 

Bella & Bollie en die verjaardagverrassing (1)

Kom kuier by Bella en haar donsige vriendjie, Bollie. Iemand verjaar vandag – maar wie kan dit wees? Dis tyd om ’n kaartjie te maak, ’n koek te bak en partytjie te hou. Maar met Bella en Bollie is daar altyd ’n verrassing of twee!

 

Dit is Bella en Bollie se eerste boek.

Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!

7 in voorraad

Bella & Bollie en die njammie-njam-dag (3)

Dit is Bella, en dit is Bollie. Hulle is altyd saam – op sonnige dae, op reëndae en op luilekker niksdoen-dae. Vandag is ’n hongerige dag en Bollie is lus vir koek. Maar Bella wil liewer gesond eet. Hoe lank sal Bollie die njammie geure kan weerstaan?

 

Hierdie is die derde boekie in die Bella en Bollie-reeks.

 

Die twee ander titels is Bella en Bollie en die nagsoentjie en Bella en Bollie en die verjaardagverrassing.

5 in voorraad

Bella & Bollie en die nagsoentjie (2)

Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en ’n slaaptydstorie te lees.

Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd!

Dit is Bella en Bollie se tweede boek.

 

Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!

 

5 in voorraad

5 in voorraad

Beskrywing

 

OOR DIE ILLUSTREERDER

Mandy Sutcliffe het illustrasie aan Leeds Metropolitan Universiteit in Engeland gestudeer. As uitruilstudent in Frankryk het sy menige ure in Paryse parke deurgebring, en dit was hier waar sy haar gunstelingonderwerp – kinders – ontdek het. Sy is die outeur van vier boeke, waarvan sy een ook geskryf het.

 

LESERSPROFIEL

Kinders vanaf 3 jaar oud.

Addisionele Inligting

Mates 24 × 24 cm
Outeur

Gillian Shields

Illustreerder

Mandy Sutcliffe

Vertaler

Shané Kleyn

ISBN

9781485314325

Bella & Bollie en die verjaardagverrassing (1)

Outeur

Gillian Shields

Illustreerder

Mandy Sutcliffe

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Januarie 2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-896-1

Bella & Bollie en die njammie-njam-dag (3)

Outeur

Gillian Shields

Illustreerder

Mandy Sutcliffe

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Januarie 2014

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0028-1

Bella & Bollie en die nagsoentjie (2)

Outeur

Gillian Shields

Illustreerder

Mandy Sutcliffe

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Januarie 2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-895-4

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bella & Bollie-bundel (1-3)" te beoordeel
Mandjie