Bazoo-Grootboek: Van kop tot toon

R100.00

Van kop tot toon: Leer meer van oggendroetines – van tandeborsel tot skool toe gaan. Volg Zeke in en om sy huis en raai waarheen hy op pad is. Moenie die leidrade mis nie! (Reuseboek!)

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

12 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Van kop tot toon: Leer meer van oggendroetines – van tandeborsel tot skool toe gaan. Volg Zeke in en om sy huis en raai waarheen hy op pad is. Moenie die leidrade mis nie! Hierdie is ‘n REUSEBOEK, wat dit nog meer opwindend maak! Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bazoo-Grootboek: Van kop tot toon" te beoordeel
Mandjie