Bazoo-Grootboek: Pasop!

R100.00

Pasop! Bazoo vergesel een vlakvarkie, ‘n springbok-tweeling en drie hasies na die speelpark toe. Hy maak ‘n lysie van alles wat hy moet onthou. Hulle sal bymekaar moet bly om veilig deur die bos en oor die besige pad te stap. Bazoo moet ook op die uitkyk wees vir twee skelms wat hulle agtervolg … Stap saam en kyk of Bazoo die spannetjie weer veilig tuis kry!

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

18 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Pasop! Bazoo vergesel een vlakvarkie, ‘n springbok-tweeling en drie hasies na die speelpark toe. Hy maak ‘n lysie van alles wat hy moet onthou. Hulle sal bymekaar moet bly om veilig deur die bos en oor die besige pad te stap. Bazoo moet ook op die uitkyk wees vir twee skelms wat hulle agtervolg … Stap saam en kyk of Bazoo die spannetjie weer veilig tuis kry!

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

 

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776010318

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bazoo-Grootboek: Pasop!" te beoordeel
Mandjie