Bazoo-Grootboek: Die Herfsmark

R100.00

Die herfsmark: Dis tyd vir die jaarlikse Herfsmark! Klouter en Gryp is honderstebolder by die huis weg, met baie duidelike instruksies: Die winter is op pad en hulle moet kos opgaar. By die mark aangekom, is dit ‘n jolige affêre. Elke stalletjie lyk vir die twee eekhorings net meer aanloklik as die vorige een … Sal hulle van die inkopielys onthou?

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

19 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Die herfsmark: Dis tyd vir die jaarlikse Herfsmark! Klouter en Gryp is honderstebolder by die huis weg, met baie duidelike instruksies: Die winter is op pad en hulle moet kos opgaar. By die mark aangekom, is dit ‘n jolige affêre. Elke stalletjie lyk vir die twee eekhorings net meer aanloklik as die vorige een … Sal hulle van die inkopielys onthou?

Hierdie is ‘n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

 

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.350 kg
Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465704

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bazoo-Grootboek: Die Herfsmark" te beoordeel
Mandjie