Bazoo-bundel: Vier seisoene (4 Grootboeke)

R350.00

Vier Seisoene sluit in: 

Bazoo en die wegholbrand (Somer) 
Die Herfsmark (Herfs) 
Plek vir ‘n muis (Winter) 
Trappie raak weg (Lente) 

Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

 

Bazoo-Grootboek: Plek vir 'n muis

Plek vir 'n muis: Bazoo en sy muismaats baljaar in die winterson. Hulle speel so lekker dat hulle nie die koue winterstorm sien naderkruip nie!

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

16 in voorraad

Bazoo-Grootboek: Bazoo en die wegholbrand

Bazoo en die wegholbrand: Dis somer in Fynbosbuurt. Bazoo en sy dieremaats baljaar in en om die watergat, salig onbewus van die groot gevaar wat dreigend naderkom ...

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

16 in voorraad

Bazoo-Grootboek: Die Herfsmark

Die herfsmark: Dis tyd vir die jaarlikse Herfsmark! Klouter en Gryp is honderstebolder by die huis weg, met baie duidelike instruksies: Die winter is op pad en hulle moet kos opgaar. By die mark aangekom, is dit 'n jolige affêre. Elke stalletjie lyk vir die twee eekhorings net meer aanloklik as die vorige een ... Sal hulle van die inkopielys onthou?

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

16 in voorraad

Bazoo-Grootboek: Trappie raak weg

Trappie raak weg: Bazoo neem vir Trappie, die klein trapsuutjie, saam op 'n lente-uitstappie. Hulle gaan foto's neem vir Fynbosbuurt se fotokompetisie. Trappe verwonder hom egter so aan die mooi blomme en bloeisels dat hy al hoe verder agterraak ...

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

13 in voorraad

13 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

 

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

Addisionele Inligting

Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Omslag

Sagteband

Bazoo-Grootboek: Plek vir 'n muis

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465223

Bazoo-Grootboek: Bazoo en die wegholbrand

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465636

Bazoo-Grootboek: Die Herfsmark

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465704

Bazoo-Grootboek: Trappie raak weg

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781920465438

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bazoo-bundel: Vier seisoene (4 Grootboeke)" te beoordeel
Mandjie