Bazoo-bundel (3 Grootboeke)

R250.00

Hierdie bundel sluit in:

Pasop! 

Eendag as ek groot is …

Van kop tot toon

 

Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

 

Bazoo-Grootboek: Pasop!

Pasop! Bazoo vergesel een vlakvarkie, 'n springbok-tweeling en drie hasies na die speelpark toe. Hy maak 'n lysie van alles wat hy moet onthou. Hulle sal bymekaar moet bly om veilig deur die bos en oor die besige pad te stap. Bazoo moet ook op die uitkyk wees vir twee skelms wat hulle agtervolg ... Stap saam en kyk of Bazoo die spannetjie weer veilig tuis kry!

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

18 in voorraad

Bazoo-Grootboek: Van kop tot toon

Van kop tot toon: Leer meer van oggendroetines - van tandeborsel tot skool toe gaan. Volg Zeke in en om sy huis en raai waarheen hy op pad is. Moenie die leidrade mis nie! (Reuseboek!)

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

19 in voorraad

Bazoo-Grootboek: Eendag as ek groot is ...

Eendag as ek groot is: Dis beroepsdag by die skool en die klaskamer gons van opwinding. Kan jy raai wat die karakters wil word eendag as hulle groot is? Speel raai-raai en besluit wat jy wil word eendag as jy groot is.

Hierdie is 'n REUSEBOEK (wat dit nog meer opwindend maak)!

Kyk ook:

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers!

Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep 'n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil 'n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek, en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is vind leer mos spontaan plaas!

(Voorlees en leer lees)

10 in voorraad

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Bazoo se groot storieboeke is gemik op 2- tot 7-jariges, met pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers! Fred Mouton & Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo se wêreld in en skep ‘n sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Met opvoedertwiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak, ens.) te help ontwikkel terwyl ons lees.

Bazoo, die vriendelike bergskilpad, wil ‘n liefde vir taal en lees by die kleinspan kweek en wanneer kinders geniet waarmee hulle besig is, vind leer mos spontaan plaas!

Hierdie is REUSEBOEKE (wat dit nog meer opwindend maak)!

(Voorlees en leer lees)

Kyk ook:

 

LESERSPROFIEL

2 – 7 jariges

Addisionele Inligting

Mates 42 × 30 cm
Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton & Theodore Key

Omslag

Sagteband

Bazoo-Grootboek: Pasop!

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776010318

Bazoo-Grootboek: Van kop tot toon

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Fred Mouton

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

Bazoo-Grootboek: Eendag as ek groot is ...

Outeur

T Arendse, C Nel & R Theron

Illustreerder

Theodore Key

Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776010271

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bazoo-bundel (3 Grootboeke)" te beoordeel
Mandjie