Baas Baba se baas (2)

R100.00

Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red …

 Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis ‘n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!

Beide boeke kan aangekoop word as ‘n bundel – spaar so! (Sien “Bundels”.)

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars raak – maak nie saak wat hy doen, waar hy dit doen of hoe verregaande dit is nie. Toe gooi Baas Baba handdoek in. Maar gelukkig weet die nuwe baas net wat om te doen om die organisasie van ondergang te red …

 Baas Baba se baas volg op Baas Baba. Dis ‘n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees! Moet nie die film Boss Baby misloop nie!

Beide boeke kan aangekoop word as ‘n bundel – spaar so! (Sien “Bundels”.)

 

OOR DIE OUTEUR

Marla Frazee is ‘n bekroonde Amerikaanse skrywer en illustreerder van kinderboeke.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool

 

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Marla Frazee

Illustreerder

Marla Frazee

Verskyningsdatum

Januarie 2016

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

40

ISBN

978-1-4853-0785-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Baas Baba se baas (2)" te beoordeel
Ook op TV!
Mandjie