Baas Baba (1)

R100.00

Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op ’n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering ná vergadering word belê – party in die middel van die nag. Baas Baba is veeleisend en puntenerig en niemand waag dit om hom teë te gaan nie. Tot op ’n dag. Hy roep ’n vergadering uit, maar sy personeel reageer nie. Hy bespied sy omgewing, staar na sy werkers en frons. Kan dit wees? Dis tyd om iets heeltemal anders te probeer …

Baas Baba is ‘n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees!

Die opvolg, Baas Baba se baas is ook beskikbaar!

Veral vir kinders wat ‘n nuwe bababoetie of -sussie kry!

5 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa word onmiddellik op ’n vier-en-twintig-uur-werkprogram geplaas. Vergadering ná vergadering word belê – party in die middel van die nag. Baas Baba is veeleisend en puntenerig en niemand waag dit om hom teë te gaan nie. Tot op ’n dag. Hy roep ’n vergadering uit, maar sy personeel reageer nie. Hy bespied sy omgewing, staar na sy werkers en frons. Kan dit wees? Dis tyd om iets heeltemal anders te probeer …

Baas Baba is ‘n tong-in-die-kies-storie waaroor kinders EN ouers mal sal wees!

Die opvolg, Baas Baba se baas is ook beskikbaar!

 

OOR DIE OUTEUR

Marla Frazee is ‘n bekroonde Amerikaanse skrywer en illustreerder van kinderboeke.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool

 

Addisionele Inligting

Gewig .350 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Marla Frazee

Illustreerder

Marla Frazee

Verskyningsdatum

Januarie 2016

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

40

ISBN

978-1-4853-0721-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Baas Baba (1)" te beoordeel
Ook op TV!
Mandjie