Afslag!

Asterix-reeks (11-20)

Original price was: R1,950.00.Current price is: R1,350.00.

*SPAAR*

Die volgende tien boeke (11-20) in die Afrikaanse Asterix-reeks …

 

 

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Asterix is die hoofkarakter in ‘n Franse strokiesprent wat in die Antieke Mediterreense wêreld afspeel. Hy is ‘n kort, koddige Galliese soldaat met ‘n groot geel snor. Saam met sy groot vriend Obelix sê hy telkens die Romeine die stryd aan.

Die volgende tien boeke in die Asterix-reeks word in hierdie bundel ingesluit.

 

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Alberto Aleandro Uderzo was ‘n strokiesprentkunstenaar en mede-skepper van Asterix. Hy is in 2020 oorlede. Sy ouers was Italiaans. Hy en sy vriend René Goscinny het in 1959 met die Asterix reeks begin. Goscinny het die stories geskryf en Uderzo het die tekenwerk gedoen. Na Goscinny se afsterwe in 1977 het Uderzo ook die skryfwerk behartig. Oor die 370 miljoen Asterix-boeke is reeds verkoop. Uderzo het reeds op 14 begin om spotprentsketse te teken, wat gereeld in publikasies verskyn het.

 

LESERSPROFIEL

10+ jaar (jeug en tiener)

Addisionele Inligting

Gewig 5 kg
Mates 21.5 × 28.0 × 15 cm
Outeur

René Goscinny

Vertaler

Sonya Van Schalkwyk-Barrois

Illustreerder

Albert Uderzo

Omslag

Sagteband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Asterix-reeks (11-20)" te beoordeel