Beskrywing
AGTERGROND
Caesar het βn boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se βKommentare oor die Galliese Oorlogβ nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van GalliΓ« nie mag weet nie, en wat die HELE RYK GAAN SKUD? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met βn papirusrol onder die arm, is die gort gaar!
Β
Asterix en die verlore papirusrol is die 36de boek in die gewilde Asterix-reeks.
OOR DIE VERTALER
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor βn Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.
LESERSMARK
Ouer jeug en tiener







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.