Asterix en die trans-Italiese wawedren (37)

R150.00

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

7 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren. Alle volke van die Bekende Wêreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en ’n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor ’n lekker resies.

 

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

 

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ’n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

 

LESERSPROFIEL

10+ jaar (jeug en tiener)

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 21.5 × 28.0 cm
Outeur

Jean Yves-Ferri

Vertaler

Sonya Van Schalkwyk-Barrois

Ontwerper

Didier Conrad

Verskyningsdatum

Maart 2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

ISBN

978-1-4853-1288-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Asterix en die trans-Italiese wawedren (37)" te beoordeel
Mandjie