Afslag!

Anatomicum (Reuseboek)

Original price was: R450.00.Current price is: R400.00.

In Anatomicum word die werking van die menslike liggaam in die fynste besonderhede verduidelik. Hoe lyk jou liggaam aan die binnekant? Hoe word spiere gebruik om emosies te wys? Hoe groei ’n mens uit een enkele sel? Wanneer jy deur hierdie museum in drukvorm blaai, sal jy die wonders van die menslike liggaam in al sy glorie te ontdek.

Anatomicum is deel van die gewilde Welkom by die museum-reeks. Ander titels in die reeks is: Dinosourium, Planetarium, Kaarte en Botanicum.

13 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Jennifer Z. Paxton is ’n dosent in Anatomie aan die Universiteit van Edinburgh. Sy doseer Anatomie aan mediese en wetenskapstudente en is ook hoofondersoeker by die Paxton Lab, ’n weefselingenieurswese-laboratorium wat toegespits is op die ontwikkeling van nuwe weefsels van die spier-skelet-stelsel vir inplanting ná ’n besering of siekte.

OOR DIE ILLUSTREERDER

Katy Wiedemann is ’n illustreerder en tatooeërkunstenaar. Haar werk is ’n verkenning van die wetenskaplike illustrasiekuns, veral van die menslike en dierlike anatomie, en is geïnspireer deur die groot anatomiese illustreerders van ouds.

LESERSPROFIEL

7 – 99 jaar

Addisionele Inligting

Gewig 0.448 kg
Mates 37 × 27.2 cm
Outeur

Jennifer Z. Paxton

Vertaler

Esta Grobler

Illustreerder

Katy Wiedemann

Verskyningsdatum

2017

Aantal bladsye

112

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-4853-1185-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Anatomicum (Reuseboek)" te beoordeel
Mandjie